This post is going to be in Afrikaans. It burns in my mouth to be spoken.
Ek is mal daaroor hoe ons goed in afrikaans kan sê wat vreeslik laf klink wanneer jy dit vertaal.
Hierdie gedig van NP Van Wyk Louw is iets wat altyd iewers in my gedagtes dwaal. Dit is vir my ongelooflik mooi. Hoop jy geniet dit :-)
No comments:
Post a Comment